In hierdie klas gaan ons kyk na die Vaste Bate Nota asook hoe om jou waardevermindering uitgawe reg te bereken. Na afloop van die klas sal die leerders die nota reg kan voltooi en ook die waardevermindering (en die opgelope waardevermindering) reg bereken.