In hierdie klas word die Krediteure Rekon en die doel daaragter geleer. Die leerders sal eksamen-gereed wees vir die Krediteure Rekon, aangesien ons gaan kyk na hoe dit gevra word in eksamens en hoe om die inligting te ontleed.
Die webwerf gebruik koekies om die beste gebruikerservaring te bied terwyl jy veilig blaai. Jy kan meer oor koekies lees in die Privaatheidsbeleid. Lees meerAanvaar koekiesKies koekies