Francois Janse van Rensburg

Francois Janse van Rensburg

Suid-Afrika
Suid-Afrika
5.00 1 Resensie(s)
10Leerders
43Sessies
0Kursusse
Pryse R75.00 - R200.00
Vakke: Natuurwetenskappe (Graad 4 - 6), Tegnologie (Graad 4 - 6), Wiskunde (Graad 7 - 9), Wiskunde (Graad 4 - 6), Natuurwetenskappe (Graad 7 - 9), Tegnologie (Graad 7 - 9), Rekenaartoepassingstegnologie (Graad 10 - 12)

Oor Francois Janse van Rensburg

Ek is ‘n onderwyser met 22 jaar ondervinding. Ek is tenvolle tweetalig en het al verskeie vakke onderrig met my fokus op Wiskunde, Wetenskap, Tegnologie, Rekenaar Toepassings Tegnologie en Robotika. Ek het oor die laaste vyf jaar hoofsaaklik Rekenaar Toepassings Tegonologie en Robotika aan eerste taal Engelse studente gegee.



Onderrigtaal

Afrikaans (Vlot), English (Vlot)

Pryse

Onderrigvakke
Natuurwetenskappe (Graad 4 - 6)
R75.00
R112.50
R150.00
Tegnologie (Graad 4 - 6)
R75.00
R112.50
R150.00
Wiskunde (Graad 7 - 9)
R75.00
R112.50
R150.00
Wiskunde (Graad 4 - 6)
R75.00
R112.50
R150.00
Natuurwetenskappe (Graad 7 - 9)
R75.00
R112.50
R150.00
Tegnologie (Graad 7 - 9)
R75.00
R112.50
R150.00
Rekenaartoepassingstegnologie (Graad 10 - 12)
R100.00
R150.00
R200.00

Bylae

Nota: Kan u nie 'n ideale tyd vind nie? Kontak die onderwyser om 'n gleuf buite hul huidige skedule aan te vra.

Groepklasse

Rekenaartoepassingstegnologie (Graad 10 - 12)
Feb 02, 2026
15:00 (60 Minute)
6 Sitplekke

R100.00

Onderrig kundigheid

Onderrig vlak

  • Gevorderd

Lesse sluit in

  • Vaardigheidstoets
  • Huiswerk

Toets voorbereidings

  • KABV
  • IEB
  • Cambridge International Examinations: IGCSE

Leerder ouderdomme

  • Intermediêre Fase (Graad 4-6)
  • Senior Fase (Graad 7-9)
  • Verdere Onderwys- en Opleidingsfase (Graad 10-12)

Onderwyskwalifikasies

Onderwys

2003 - 2025
F. Janse van Rensburg

Curro Roodeplaat, Pinnacle College Copperleaf

Garsfontein, Pretoria

2003 - 2025
HOD Senior Primer (Fisika, Chemie)

Curro Roodeplaat, Pinnacle College Copperleaf

Garsfontein, Pretoria

Kontroleer

5.00

Algehele graderings