Meeste leerlinge het nie die ontleding van aansuiwerings onder die knie nie. In hierdie klas gaan ek dit baie mooi en prakties verduidelik sodat die leerlinge die aansuiwerings reg sal ontleed, bereken en skryf.
Die webwerf gebruik koekies om die beste gebruikerservaring te bied terwyl jy veilig blaai. Jy kan meer oor koekies lees in die Privaatheidsbeleid. Lees meerAanvaar koekiesKies koekies