Onderwerp : Ekonomiese Bestuurswetenskappe (Graad 7 - 9)
Feb 26, 2026
15:15 (60 Minute)
Sitplekke : 5
Lesse : 1
R120.00
Maak net gou 5 sitplekke oor!!
Deel hierdie klas
Klas beskrywing
In hierdie klas gaan leerders leer hoe om die KOJ en KBJ oor te dra na die Algemene Grootboek toe. Daarna word die Algemene Grootboek gebalanseer en oorgedra na die Proefbalans toe. Die leerders sal geleer word hoe om dit stap-vir-stap te doen.
Die webwerf gebruik koekies om die beste gebruikerservaring te bied terwyl jy veilig blaai. Jy kan meer oor koekies lees in die Privaatheidsbeleid. Lees meerAanvaar koekiesKies koekies