Thelizé Boshoff

Thelizé Boshoff

Suid-Afrika
Suid-Afrika
0.00 0 Resensie(s)
13Leerders
68Sessies
0Kursusse
Pryse R50.00 - R450.00
Vakke: Afrikaans Huistaal (Graad 10 - 12), Eerste Addisionele Taal Afrikaans (Graad 10 - 12), Eerste Addisionele Taal Engels (Graad 10 - 12), Huistaal Engels (Graad 10 - 12), Wiskunde (Graad 10 - 12), Natuurwetenskappe (Graad 4 - 6), Sosiale Wetenskappe (Graad 4 - 6), Tegnologie (Graad 4 - 6), Ekonomiese Bestuurswetenskappe (Graad 7 - 9), Lewensoriëntering (Graad 10 - 12), Musiek, Lewenswetenskappe (Graad 10 - 12), Robotika, Wiskunde Geletterdheid (Graad 10 - 12), Geografie (Graad 10 - 12), Geskiedenis (Graad 10 - 12), Besigheidstudies (Graad 10 - 12), Ekonomie (Graad 10 - 12), Tegniese Wiskunde, Tegniese Wetenskappe, Inligtingstegnologie (Graad 10 - 12), Afrikaans Huistaal (Graad 7 - 9), Afrikaans Huistaal (Graad 4 - 6), Afrikaans Huistaal (Graad 1 - 3), Huistaal Engels (Graad 7 - 9), Huistaal Engels (Graad 4 - 6), Huistaal Engels (Graad 1 - 3), Eerste Addisionele Taal Afrikaans (Graad 7 - 9), Eerste Addisionele Taal Afrikaans (Graad 4 - 6), Eerste Addisionele Taal Afrikaans (Graad 1 - 3), Eerste Addisionele Taal

Oor Thelizé Boshoff

Ek is ’n toegewyde en passievolle onderwyseres met ’n Honneursgraad in Leerondersteuning en uitgebreide ervaring in die onderwys. Ek dien tans op my skool se bestuurspan en beskik oor ervaring in onderrig, leerderondersteuning, assessering en kurrikulumbeplanning.

Ek bied aanlyn ondersteuning in Afrikaans, Engels en Wiskunde, met ’n fokus daarop om elke leerder se selfvertroue te bou en akademiese sukses te bevorder. Ek glo dat elke kind uniek is en leer op sy of haar eie manier. Daarom pas ek my lesse aan volgens elke leerder se behoeftes, leerstyl en doelwitte.

My lesse is geduldig, interaktief en ondersteunend, en ek streef daarna om ’n veilige leeromgewing te skep waar leerders gemaklik voel om vrae te vra en hul volle potensiaal te bereik.

Ek sien daarna uit om saam met jou aan jou leerdoelwitte te werk!

Onderrigtaal

Afrikaans (Vlot), English (Vlot)

Pryse

Onderrigvakke
Afrikaans Huistaal (Graad 10 - 12)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Eerste Addisionele Taal Afrikaans (Graad 10 - 12)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Eerste Addisionele Taal Engels (Graad 10 - 12)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Huistaal Engels (Graad 10 - 12)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Wiskunde (Graad 10 - 12)
R55.00
R110.00
R165.00
R220.00
R330.00
Natuurwetenskappe (Graad 4 - 6)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Sosiale Wetenskappe (Graad 4 - 6)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Tegnologie (Graad 4 - 6)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Ekonomiese Bestuurswetenskappe (Graad 7 - 9)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Lewensoriëntering (Graad 10 - 12)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Musiek
R55.00
R110.00
R165.00
R220.00
R330.00
Lewenswetenskappe (Graad 10 - 12)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Robotika
R55.00
R110.00
R165.00
R220.00
R330.00
Wiskunde Geletterdheid (Graad 10 - 12)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Geografie (Graad 10 - 12)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Geskiedenis (Graad 10 - 12)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Besigheidstudies (Graad 10 - 12)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Ekonomie (Graad 10 - 12)
R55.00
R110.00
R165.00
R220.00
R330.00
Tegniese Wiskunde
R62.50
R125.00
R187.50
R250.00
R375.00
Tegniese Wetenskappe
R62.50
R125.00
R187.50
R250.00
R375.00
Inligtingstegnologie (Graad 10 - 12)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Afrikaans Huistaal (Graad 7 - 9)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Afrikaans Huistaal (Graad 4 - 6)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Afrikaans Huistaal (Graad 1 - 3)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Huistaal Engels (Graad 7 - 9)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Huistaal Engels (Graad 4 - 6)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Huistaal Engels (Graad 1 - 3)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Eerste Addisionele Taal Afrikaans (Graad 7 - 9)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Eerste Addisionele Taal Afrikaans (Graad 4 - 6)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Eerste Addisionele Taal Afrikaans (Graad 1 - 3)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Eerste Addisionele Taal Engels (Graad 7 - 9)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Eerste Addisionele Taal Engels (Graad 4 - 6)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Eerste Addisionele Taal Engels (Graad 1 - 3)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Wiskunde (Graad 7 - 9)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Wiskunde (Graad 4 - 6)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Wiskunde (Graad 1 - 3)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Natuurwetenskappe (Graad 7 - 9)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Sosiale Wetenskappe (Graad 7 - 9)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Tegnologie (Graad 7 - 9)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Rekenaartoepassingstegnologie (Graad 10 - 12)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Toerisme (graad 10-12)
R50.00
R100.00
R150.00
R200.00
R300.00
Lewensafrigting
R75.00
R150.00
R225.00
R300.00
R450.00
Beroepsleiding
R75.00
R150.00
R225.00
R300.00
R450.00

Bylae

Nota: Kan u nie 'n ideale tyd vind nie? Kontak die onderwyser om 'n gleuf buite hul huidige skedule aan te vra.

Onderrig kundigheid

Onderrig vlak

  • Beginner
  • Intermediêr
  • Gevorderd

Lesse sluit in

  • Kurrikulum
  • Vaardigheidstoets
  • Huiswerk
  • Assesserings/ Toetse
  • Leermateriaal
  • Leesaktiwiteite
  • Lesplanne
  • Skryfoefeninge

Toets voorbereidings

  • KABV
  • IEB
  • Cambridge International Examinations: IGCSE
  • Cambridge International Examinations: AS
  • Cambridge International Examinations: A-Levels
  • International Baccalaureate (IB)

Leerder ouderdomme

  • Grondslagfase (Graad 1-3)
  • Intermediêre Fase (Graad 4-6)
  • Senior Fase (Graad 7-9)
  • Verdere Onderwys- en Opleidingsfase (Graad 10-12)
  • Volwassene 18+

Onderwyskwalifikasies

Onderwys

2018 - 2021
BEd. Grondslagfase

Universiteit van Pretoria

Pretoria

Sertifisering

2024 - 2025
BEd. Honours Degree Learning Support

Universiteit van Pretoria

Pretoria

Werkservaring

2022 - 2022
Onderwyseres Graad 2

Laerskool Kragveld

Kragveld

2023 - 2023
Onderwyseres Graad 4-6

Laerskool Kragveld

Kragveld

2024 - 2024
Onderwyseres Graad 3

MMS PRIMARY

Middelburg

2021 - 2021
Onderwyseres Graad 2

Laerskool Queenswood

Pretoria

2019 - 2021
Onderwyseres Graad R

Sion College

Pretoria

2025 - 2026
Afrikaans & Wetenskap Vakhoof

MMS Primary

Middelburg