- Beginner
- Intermediêr
- Gevorderd
Ek is reeds vir die afgelope 38 jaar 'n Wiskunde-onderwyseres. Ek het as 'n beginneronderwyser begin met Graad 4-leerders en daarna Graad 5 en Graad 6 onderrig.
Die afgelope 11 jaar onderrig ek Graad 7-leerders.
Ek het ondervinding as opsteller van provinsiale en distriksvraestelle vir Wiskunde en het 10 jaar ondervinding as Wiskunde-vakhoof. Verder het ek CAPS-georiënteerde Wiskunde-handboeke vir Graad 4, 5 en 6 vir 'n uitgewer opgestel.
My jarelange ondervinding stel my in staat om Wiskunde op 'n verstaanbare manier aan leerders oor te dra.
Afrikaans (Moedertaal), English (Vlot)
| Onderrigvakke | |||
|---|---|---|---|
| Wiskunde (Graad 7 - 9) |
R50.00
|
R100.00
|
R200.00
|
| Wiskunde (Graad 4 - 6) |
R37.50
|
R75.00
|
R150.00
|
Nota: Kan u nie 'n ideale tyd vind nie? Kontak die onderwyser om 'n gleuf buite hul huidige skedule aan te vra.
Bloemfontein Onderwys Kollege
Bloemfontein