Jani van Heerden

Jani van Heerden

Suid-Afrika
Suid-Afrika
0.00 0 Resensie(s)
0Leerders
0Sessies
0Kursusse
Pryse R60.00 - R300.00
Vakke: Ekonomiese Bestuurswetenskappe (Graad 7 - 9), Afrikaans Huistaal (Graad 7 - 9), Afrikaans Huistaal (Graad 4 - 6), Eerste Addisionele Taal Afrikaans (Graad 4 - 6), Wiskunde (Graad 4 - 6)

Oor Jani van Heerden

Ek is ’n toegewyde en ervare opvoeder met meer as 11 jaar onderwyservaring, spesifiek in Afrikaans en Wiskunde. As departementshoof het ek deeglike kennis van al die vakke se leerinhoud en kurrikulumvereistes. My sterk punte sluit in leierskap, akademiese beplanning, en die vermoë om ’n dinamiese en gestruktureerde leeromgewing te skep. Ek is georganiseerd, doelgerig en passievol oor onderrig en leer, met ’n besondere fokus op die ontwikkeling van leerders se kritiese denkvaardighede en probleemoplossingsvermoë.

Onderrigtaal

Afrikaans (Moedertaal), English (Vlot)

Pryse

Onderrigvakke
Ekonomiese Bestuurswetenskappe (Graad 7 - 9)
R75.00
R300.00
Afrikaans Huistaal (Graad 7 - 9)
R60.00
R240.00
Afrikaans Huistaal (Graad 4 - 6)
R60.00
R240.00
Eerste Addisionele Taal Afrikaans (Graad 4 - 6)
R60.00
R240.00
Wiskunde (Graad 4 - 6)
R75.00
R300.00

Bylae

Nota: Kan u nie 'n ideale tyd vind nie? Kontak die onderwyser om 'n gleuf buite hul huidige skedule aan te vra.

Onderrig kundigheid

Onderrig vlak

  • Gevorderd

Lesse sluit in

  • Kurrikulum
  • Assesserings/ Toetse
  • Leermateriaal
  • Leesaktiwiteite
  • Skryfoefeninge

Toets voorbereidings

  • KABV

Leerder ouderdomme

  • Intermediêre Fase (Graad 4-6)
  • Senior Fase (Graad 7-9)

Onderwyskwalifikasies

Onderwys

2013 - 2025
B.ed

NWU

Naboomspruit