- Intermediêr
- Gevorderd
Hallo! Ek is passievol oor onderrig met ervaring in verskeie vakgebiede. My agtergrond as gekwalfiseerde biokinetikus met 'n nagraadse onderwyssertifikaat verryk my onderrigbenadering deur werklike toepassings na biologiese konsepte te bring. Ek glo daarin om leer interaktief, relevant en lekker te maak, sodat leerders nie net die werk leer nie, maar dit ook werklik verstaan.
Wat ek bied:
- Gepersonaliseerde Leerplanne: Elke leerder leer op sy eie manier, daarom pas
ek lesse aan om by individuele leerstyle te pas.
- Interaktiewe Onderrigmetodes: Werklike voorbeelde om komplekse konsepte
makliker te maak.
- Eksamenvoorbereiding en Studiemetodes: Ek help leerder met effektiewe
studietegnieke om sukses in eksamens te behaal.
Bespreek jou les vandag!
Afrikaans (Moedertaal), English (Vlot)
| Onderrigvakke | |||
|---|---|---|---|
| Natuurwetenskappe (Graad 4 - 6) |
R75.00
|
R100.00
|
R150.00
|
| Lewenswetenskappe (Graad 10 - 12) |
R112.50
|
R150.00
|
R225.00
|
| Wiskunde Geletterdheid (Graad 10 - 12) |
R112.50
|
R150.00
|
R225.00
|
| Natuurwetenskappe (Graad 7 - 9) |
R112.50
|
R150.00
|
R225.00
|
Nota: Kan u nie 'n ideale tyd vind nie? Kontak die onderwyser om 'n gleuf buite hul huidige skedule aan te vra.
North West University
Potchefstroom
University of Johannesburg
Johannesburg
University of Johannesburg
Johannesburg