- Gevorderd
Ek is n gekwalifiseerde Fisiese Wetenskap en Lewenswetenskap onderwyseres. Ek hou al 2 jaar lank skool en tutor al vir 6 Jaar lank. Ek het baie ervaring met aanlyn-tutoring. Ek is deeltydse onderwyseres ook. Ek bied Fisies, Lewens en Landbouwetenskap aan. Ek het my graad voltooi by die Noord-Wes Universiteit.
Afrikaans (Vlot), English (Vlot)
Onderrigvakke | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Natuurwetenskappe (Graad 4 - 6) |
R25.00
|
R50.00
|
R75.00
|
R100.00
|
R150.00
|
R200.00
|
Lewenswetenskappe (Graad 10 - 12) |
R25.00
|
R50.00
|
R75.00
|
R100.00
|
R150.00
|
R200.00
|
Natuurwetenskappe (Graad 7 - 9) |
R25.00
|
R50.00
|
R75.00
|
R100.00
|
R150.00
|
R200.00
|
Fisiese Wetenskappe (Graad 10 - 12) |
R25.00
|
R50.00
|
R75.00
|
R100.00
|
R150.00
|
R200.00
|
Nota: Kan u nie 'n ideale tyd vind nie? Kontak die onderwyser om 'n gleuf buite hul huidige skedule aan te vra.
Noord-Wes Universiteit
Potchefstroom