Welkom by ons aanlyn Rekeningkunde hersieningsklas! Hierdie klas is spesifiek ontwerp vir Graad 8 en 9 leerders wat hul basiese rekeningkundige kennis en vaardighede wil versterk. In hierdie kursus gaan ons fokus op die fundamentele rekeningkundige terme, beginsels en konsepte wat nodig is vir sukses in skool en toetse.
Meeting ID: 780 033 3362
Passcode: 9UVVMk