Onderwerp : Ekonomiese Bestuurswetenskappe (Graad 7 - 9)
Feb 19, 2026
14:00 (60 Minute)
Sitplekke : 5
Lesse : 1
R120.00
Maak net gou 5 sitplekke oor!!
Deel hierdie klas
Klas beskrywing
Hierdie groepklas se doel is om rekeningkundige konsepte verstaanbaar te maak. Hierdie konsepte vorm die fondasie van rekeningkunde. Dan gaan ons ook kyk na brondokumente - hoe dit lyk, die doel daarvan en ook hoe dit gebruik word in rekeningkunde.
Die webwerf gebruik koekies om die beste gebruikerservaring te bied terwyl jy veilig blaai. Jy kan meer oor koekies lees in die Privaatheidsbeleid. Lees meerAanvaar koekiesKies koekies